
GRAFIESE ONTWERP
"Die beste manier om die toekoms te voorspel, is om dit te SKEP."
Peter Drucker
As 'n Grafiese Ontwerper streef ek altyd daarna om kreatief te wees en unieke en pragtige ontwerpe volgens jou behoeftes te skep. Ek beskou elke ontwerp as 'n geleentheid om jou maatskappy of besigheid op enige moontlike manier te verbeter, groei of te help.
Gaan loer deur my webwerf om die volgende te sien: my werk, leer meer oor my en oor my professionele agtergrond.











"Kreatiwiteit is om uit te vind, te eksperimenteer, te groei, risiko's te neem, reëls te breek, foute te maak en pret te hê."
Mary Lou Cook
KONTAK MY
Ek hoor graag van jou!
​
​
Kontak my:
Vir meer inligting oor pakkette, 'n persoonlike kwotasie, of om 'n vergadering met 'n Professionele Fotograaf te reël.
​
​
Riversdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
076 307 7781